FM Stereo

FM Stereo

Ek is ‘n omroeper by FM streo ‘n vinnige groeinde internet radio stasie. ‘N stasie waar ons trots is op ons plaaslike talent en hulle soveel blootstelling as moontlik wil gee.

 

Dan saai ek en Hanley van der Walt ook saam uit in ‘n program ” The Beauty and the Beast” sy is ‘n jong onderwyseres wat met my gedagtes uitruil hoe sien die jong mense van vandag die wereld teenoor die ouer mense se siening. Dan natuurlik iets wat elke man se droom is, sy vertel hoe sien ‘n vrou die wereld

Share this post